 |
|
|
| This category in other languages: | | |
| Albanian (59) |
Arabic (126) |
Armenian (6) |
| Asturian (4) |
Azerbaijani (36) |
Bangla (0) |
| Basque (141) |
Belarusian (7) |
Bosnian (133) |
| Bulgarian (230) |
Catalan (459) |
Chinese (389) |
| Chinese_Simplified (1,159) |
Croatian (169) |
Czech (0) |
| Danish (2,426) |
Dutch (5,559) |
English (145,903) |
| Esperanto (103) |
Estonian (46) |
Faroese (2) |
| Farsi (300) |
Finnish (620) |
French (6,530) |
| Galician (19) |
German (13,840) |
Greek (342) |
| Hebrew (249) |
Hindi (38) |
Hungarian (111) |
| Icelandic (25) |
Indonesian (574) |
Interlingua (7) |
| Irish (5) |
Italian (5,068) |
Japanese (3,293) |
| Kannada (3) |
Korean (434) |
Kurdish (64) |
| Latin (2) |
Latvian (39) |
Lithuanian (159) |
| Luxembourgish (0) |
Macedonian (12) |
Malay (18) |
| Marathi (6) |
Norwegian (814) |
Occitan (3) |
| Polish (1,122) |
Portuguese (611) |
Punjabi (5) |
| Romanian (1,037) |
Romansh (3) |
Russian (1,439) |
| Serbian (226) |
Slovak (189) |
Slovenian (101) |
| Spanish (2,698) |
Swahili (3) |
Swedish (1,696) |
| Tagalog (4) |
Taiwanese (7) |
Tamil (23) |
| Tatar (3) |
Telugu (5) |
Thai (167) |
| Turkish (767) |
Ukrainian (44) |
Welsh (9) |
|
- Leer jouself webblaaie ontwerp
- 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
- Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
- Afrikaanse speltoetsers vir MS Office - Speltoetsers vir MS Office 97 en 2000, en gratis speltoetsers vir Word 6 en 7, ontwikkel in samewerking met Microsoft.
- Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
- Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie - Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
- BMM Monitor Rekenaarwenke - Argief van rekenaarwenke sedert 1999.
- Breinlyn Junior Universteit - 'n Akademiese skolesillabus op rekenaar, veral van waarde vir tuisskole.
- Die Afrikaanse Webwerf - Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
- Die geskiedenis van die internet - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
- Doki Webontwerp - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
- DPA Rekenaaropleidingskool - Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
- Helderberg Systems - Verkoop rekenaaropleidingsprogramme, o.a. inleidings tot rekenaars en die internet, en kantoorsagteware.
- Helenco Computers - Rekenaarverkope, nasorgdiens en webontwerp.
- i2i Rekenaardienste - Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
- Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
- Ispell - Gratis speltoetser vir Afrikaans, met installasie-instruksies, wenke en wenslys.
- ITWeb - IT-nuus in Afrikaans - Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
- Jubelatè rekenaarleersentrum - Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
- Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
- LB Rekenaars - Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
- Lexpro Stelsels - Afrikaanse sagteware vir prokureurs. Tegniese inligting, jaarverslag, fotobladsy, en opgradering.
- Lochner - Rekenaars - Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
- NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
- Printing Things - Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
- Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
- Shareaza in Afrikaans - Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
- SL Rekenaars - Verkope, werfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding.
- Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
- Trio Sagteware - Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
- TrioMelk - Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
- Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
- Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
- Webvertaler - KDE werkskermomgewing - Vertaalprojek van die KDE werkskermomgewing in Afrikaans; vertalings kan ook afgelaai word vir toetsing en kommentaar.
- Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek - E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
- Zetreco webtuisteontwerp - Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.
Network
|
|
 |
COPYRIGHT
2003 - JOBSTOR.COM |
|